EPISODE · Jan 27, 2025 · 31 MIN
Sondag 26 Januarie 2025 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mat 18: 15-20. Fokus: Mat 18: 19-20. Die krag van eenstemmigheid in Jesus onder leiding van die Heilige Gees. · Die krag van verkeerde ooreenkomste (Gen 11: 1-9). · Die krag van eenstemmigheid onder leiding van die Heilige Gees. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat is die Here se gevolgtrekking aangaande die gesamentlike poging van die mense om die toring van Babel te bou? · Wat is die betekenis van die Griekse woord sunago wat in vers 20 met “saam is” vertaal word? · Wanneer verhoor ons hemelse Vader ons gebede? · Wie is die twee of drie persone met wie jy gereeld vergader in Jesus se Naam?
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag 26 Januarie 2025 Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.