Sondag 26 Mei 2024 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · May 26, 2024 · 37 MIN

Sondag 26 Mei 2024 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Psalm 141 en Op 8: 1-5.  Fokus: Psalm 141: 1, 2.  Die krag en betekenis van opheffing van hande in gebed. Beproewing bring ook groot geloofsversoekings! En om hierdie versoekings te oorkom, vind Dawid sy krag daarin om met uitgestrekte hande te bid tot die Here!  Die OT offerdiens is vir ons ‘n afbeelding van wat in die geesteswêreld soos in die hemel gebeur. En dis interessant dat die wierookaltaar wat in die OT in die Heilige deel van die tabernakel gestaan het (Eks 30: 6), deur die Hebreërskrywer (9: 3, 4) in die NT verskuif is na die Allerheiligste deel.  In Openbaring 8 kry ons ‘n kykie agter die skerms – sien ons wat in die hemel gebeur terwyl ons hier op aarde met uitgestrekte hande bid: ons gebede bereik God in sy Allerheiligste hemelse troonsaal. Nadat ons gebede God bereik het, word die altaarvuur op die aarde uitgegooi.   So het Moses se uitgestrekte hande in gebed veroorsaak dat Josua die Amalekiete heeltemal verslaan het (Eks 17: 11-13).  Paulus moedig ook die opheffing van hande in gebed aan in 1 Tim 2: 8.    Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe kan ons geloofsversoekings oorwin?  Hoe is die wierookaltaar ‘n afbeelding van wat in die hemel gebeur?  Wat is die betekenis van gelowiges se gebede in die hemel?  Wat is die betekenis van gelowiges se gebede vir die aarde?  Wat is die betekenis van uitstrek van my hande in gebed? 

NOW PLAYING

Sondag 26 Mei 2024 Stephan Briel

0:00 37:32

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

096-100

Jul 7, 2026 ·23m

101-105

Jul 7, 2026 ·25m

106-115

Jul 7, 2026 ·18m

116-120

Jul 7, 2026 ·22m

121-125

Jul 7, 2026 ·27m

126-130

Jul 7, 2026 ·31m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 37 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on May 26, 2024.

What is this episode about?

Lees: Psalm 141 en Op 8: 1-5.  Fokus: Psalm 141: 1, 2.  Die krag en betekenis van opheffing van hande in gebed. Beproewing bring ook groot geloofsversoekings! En om hierdie versoekings te oorkom, vind Dawid sy krag daarin om met uitgestrekte hande...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!