Sondag 27 Februarie 2022 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Feb 27, 2022 · 30 MIN

Sondag 27 Februarie 2022 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Ef 4:1-16. Fokus: Ef 4:15. Groei na Christus deur in liefde by die waarheid te bly. As ons nie meer groei nie, is ons besig om te sterf. Jou opgroei in Christus word bepaal deur die hoeveelheid waarheid jy in liefde lewe. Waarheid sonder liefde lei tot die slawerny van ‘n wettiese lewe (Gal 5:1,2). Christus het reeds gekom om ons vry te maak deur aan sy waarheid vas te hou uit liefde (Joh8:31,32). Die duiwel is die vader van alle leuengedagtes (Joh 8:44) en hy gebruik leuengedagtes om beheerte kry oor ons gelowiges se denke. Dan is hy in beheer van ons totale lewe. As die duiwel met sy leuengedagtes kom om ons denke daarmee te probeer bind, dan wys Christusvir ons deur die Bybel wat God se waarheid is in die lig van sy kruis. So word die duiwel se leuensontbloot en kan ons dit verwerp in ons denke. Vryheid van leuens maak groei moontlik! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom is groei na Christus so belangrik? Hoe rig Satan ‘n “vesting” op in ons denke? Vul in: Volgens Satan is jou waarde = jou prestasies + mense se opinie van jou. Volgens God sewaarheid is jou waarde = Christus se prestasies + G..... se opinie van jou! Hoe maak Christus jou vry van “vestings” in jou denke? Wat beteken dit om Christus as die Waarheid te leer ken?

NOW PLAYING

Sondag 27 Februarie 2022 Stephan Briel

0:00 30:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

151-155

Jul 7, 2026 ·23m

156-160

Jul 7, 2026 ·48m

161-165

Jul 7, 2026 ·30m

166-170

Jul 7, 2026 ·31m

171-175

Jul 7, 2026 ·23m

Nareden

Jul 7, 2026 ·7m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 30 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on February 27, 2022.

What is this episode about?

Lees: Ef 4:1-16. Fokus: Ef 4:15. Groei na Christus deur in liefde by die waarheid te bly. As ons nie meer groei nie, is ons besig om te sterf. Jou opgroei in Christus word bepaal deur die hoeveelheid waarheid jy in liefde lewe. Waarheid sonder...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!