Sondag 27 Oktober 2024 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Oct 27, 2024 · 34 MIN

Sondag 27 Oktober 2024 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Job 1: 1-22.  Fokus: Job 1: 9-11 (AFR53).  Satan se leuen: God word slegs gedien vir wat Hy kan gee.  Satan se leuen suggereer: God is in Homself nie waardig om gedien te word nie. Uitstaande kenmerke van Satan (v 6-12): hy is sinies, arrogant en smalend-beledigend.  Satan suggereer: Dit kom slegs voor dat mense God dien, maar eintlik gaan dit om hulleself vir die tydelike belonings wat God hulle kan gee. Dit is nie God se verhewe eienskappe wat hulle lojaliteit uitlok nie.  Kenmerke van God (v 6-12): Hy is trots op sy kinders, liefdevol en soewerein.  In Jesus Christus het die eienskappe van Wie God is (soos deur die Skrif beskryf), prakties en sigbaar gestalte gekry.  Satan se leuen suggereer: Geloof bestaan eintlik nie. Satan suggereer dat vertroue word gebou op sien alleen. Geloof bestaan eintlik nie.  As opregte gelowige het Job in tye van voorspoed as volg gereageer: “Hy was vroom en opreg en het God gedien en die kwaad vermy” (v 1). Hy was ook duidelik die geestelike leier van sy gesin (v 5).  In ‘n tyd van die grootste teenspoed, het Job as volg gereageer: hy rig sy oë op God (v 20), hy kyk na binne (v 21a), hy kyk verder as wat die oog kan sien (v 21b).  Die realiteit van Jesus Christus maak dit vir ons moontlik om God te vertrou te midde van die storms van die lewe.  Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom is die beheer van ons denke so belangrik en watter strategie gebruik Satan om ons denke te beheer?  Verduidelik die leuen wat Satan in Job 1: 9-11 verkondig.  Wat is die rede waarom jy God lief het en Hom dien?  Wat beteken geloof? (vgl Heb 11: 1)  Hoe reageer gelowiges in tye van teenspoed? 

NOW PLAYING

Sondag 27 Oktober 2024 Stephan Briel

0:00 34:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

036-040

Jul 7, 2026 ·21m

041-045

Jul 7, 2026 ·45m

046-050

Jul 7, 2026 ·22m

051-055

Jul 7, 2026 ·36m

056-060

Jul 7, 2026 ·22m

061-065

Jul 7, 2026 ·26m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 34 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on October 27, 2024.

What is this episode about?

Lees: Job 1: 1-22.  Fokus: Job 1: 9-11 (AFR53).  Satan se leuen: God word slegs gedien vir wat Hy kan gee.  Satan se leuen suggereer: God is in Homself nie waardig om gedien te word nie. Uitstaande kenmerke van Satan (v 6-12): hy is sinies,...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!