EPISODE · Apr 28, 2024 · 36 MIN
Sondag 28 April 2024 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Ef 2:1-10. Fokus: Ef 2:10. Ons is God se kunswerk vir sy visie met ons. God beskou ons nou alreeds as sy meesterlike kunswerk in Jesus. Ons is sy kragtige en kreatiewe skeppingswerk. God het ‘n spesifieke visie (plan en doel) om deur elkeen van ons sy koninkryk te vestig op aarde. Dinge wat ons visie steel: Ontmoediging agv mislukkings; tyd; gees van Mammon en verwerping. As jy ‘n fout maak, God is nog nie klaar met jou nie. Hy is besig om jou te verander na ‘n nuwe vlak van heerlikheid (vgl 2 Kor 3:18). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Verduidelik verskillende maniere waarop skuldgevoelens ontstaan by gelowiges? Wie is ons in Christus Jesus volgens ons fokusvers? Waarvoor het God ons herskep in Christus Jesus? Verduidelik die algemene dinge wat ons visie steel?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 28 April 2024 Stephan Briel
No transcript for this episode yet