EPISODE · Mar 11, 2021 · 33 MIN
Sondag 28 Februarie 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Hand 2:37- 47 Fokus: Hand 2:42-47 Christus voeg gereddes by die ware liefdesgemeenskap van gelowiges. 1. Christus se reddende optrede vandag. Die boek Handelinge beskryf die handelinge van die opgestane en verhoogde Here Jesus Christus dmv sy apostels en dienaars. Aan die einde van Handelinge staan daar nie “amen” nie want Christus se handelinge gaan vandag nog steeds voort dmv sy dienaars wat gelei word deur sy Gees. Christus voeg vandag nog sy kosbare gereddes by sy gemeente. 2. Is ons waardig dat Christus sy gereddes aan ons kan toevertrou? Vyf fasette van gesonde gemeentegroei: liefdesgemeenskap, dissipelskap, prys en aanbidding, dienswerk en evangelisasie. Die Hand 2 gemeente het soos volg prakties uitvoer gegee aan hierdie 5 fasette van gesonde kerkgroei: hulle het bymekaar gekom in die groot groep by die tempel en hulle het bymekaar gekom in kleiner huisgroepe. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoe het Christus jou al gebruik in sy handelinge om sondaars te red? Wat is die eienskappe van die Hand 2 gemeente wat hulle waardig gemaak het om daagliks te groei met nuwe lidmate? Wat is Christus se groot gebod (Mat 22:36-40) en groot opdrag (Mat 28:18-20) aan sy kerk? Op watter praktiese maniere kan ons uitvoering gee aan die verskillende fasette van gesonde kerkgroei volgens Hand 2:46?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 28 Februarie 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet