EPISODE · Jun 29, 2020 · 56 MIN
Sondag 28 Junie 2008 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Num 13:26 – 14:25. Fokus: Num 14:23,24. God gee sy beloftes aan gelowiges met ‘n oorwinnaars-gesindheid. 1. Invloed van 'n slawerny-gesindheid. (v 2-4) Met 'n slawerny-mentaliteit is jy nie geskik om God se beloftes te ontvang nie. 2. Invloed van 'n oorwinnaars-gesindheid. (v 24) God gee sy beloftes aan gelowiges met 'n oorwinnaars-gesindheid. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Beskryf die slawerny-gesindheid van die Israeliete. Wat is die gevolge van 'n slawerny-gesindheid? Beskryf die oorwinnaars-gesindheid van Kaleb en Josua. Wat is die gevolge van 'n oorwinnaars-gesindheid? Video by https://www.youtube.com/watch?v=P9KyCJznIxA
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 28 Junie 2008 Stephan Briel
No transcript for this episode yet