EPISODE · Jan 30, 2022 · 33 MIN
Sondag 30 Januarie 2022 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Jes 61:1-3 en 2 Tim 1:1-12. Fokus: 2 Tim 1:7 (OAV). Bergbron visie: Ons het die Heilige Gees van krag, liefde en selfbeheersing (drie vlakke van dissipelskap). ‘n Gees van vreesagtigheid. Die Heilige Gees van liefde en selfbeheersing. Die Heilige Gees van krag. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat behels ‘n gees van vreesagtigheid? Wat behels die Heilige Gees van liefde en selfbeheersing? Wat behels die Heilige Gees van krag?
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag 30 Januarie 2022 Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.