EPISODE · Oct 30, 2022 · 34 MIN
Sondag 30 Oktober 2022 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Luk 15:1-3,11-32. Fokus: Luk 15:23-24. Feesvierende God! Alreeds in die OT het God Homself geopenbaar as ‘n God wat hou van feesvier en gedien word deur feeste. Jesus se eerste wonderwerk was ook by ‘n bruilofsfees. God is ‘n feesvierende God vir al die regte redes. Keer terug met jou sondige lewe na God die Vader en word so ‘n genooide gas van die bruilofsmaal van dieLam. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom vertel Jesus hierdie gelykenis? Watter leuen probeer Satan versprei aangaande God se karakter? Wat verskaf uitbundige vreugde aan God die Vader?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 30 Oktober 2022 Stephan Briel
No transcript for this episode yet