EPISODE · May 31, 2026 · 29 MIN
Sondag 31 Mei 2026 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Hand 1:1-11. Fokus: Hand 1:3. Die koninkryk van God het in Jesus Christus naby gekom. In die veertig dae tussen Jesus se opstanding en hemelvaart, was die koninkryk van God die sentrale boodskap van Jesus aan sy dissipels (Hand 1:3). Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening. Selfs Johannes die Doper, wie die pad moes voorberei vir Jesus se koms na die aarde, begin sy prediking met die boodskap van God se koninkryk (Mat 3:1-2). En nadat Jesus gedoop is deur Johannes en met die Heilige Gees gesalf is as Messias, begin Hy ook sy prediking deur te sê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom” (Mat 4:17). Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat bedoel Johannes en Jesus as hulle sê: “Die koninkryk van die hemel het naby gekom”? (vgl Mat 3:1-2 en Mat 4:17) · Beskryf die “reeds en die nog nie” van die koninkryk van God. · Hoe laat God sy koninkryk kom vandag deur sy kerk? · Hoe verhinder ons die koms van God se koninkryk?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 31 Mei 2026 Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 22, 2026 ·51m
May 11, 2026 ·56m
May 10, 2026 ·22m