EPISODE · Aug 4, 2024 · 33 MIN
Sondag 4 Augustus 2024 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Luk 11:1-13 en Heid Kat vr en antw 116. Die noodsaaklikheid van gebed. Die ontkenning van die noodsaaklikheid van gebed. Die erkenning van die noodsaaklikheid van gebed. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat is die twee redes waarom mense die noodsaaklikheid van gebed ontken? Wat leer die Bybel ons tov die twee redes? Gee die redes waarom gebed vir die Christen noodsaaklik is.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 4 Augustus 2024 Stephan Briel
No transcript for this episode yet