EPISODE · Jun 4, 2023 · 32 MIN
Sondag 4 Junie 2023 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Eks 15:1-19.Fokus: Eks 15:3 (AFR20). Loof die Here as krygsman wat red! Lofprysing en aanbidding is ‘n wesenskenmerk van die Here se volk. Lofprysing en aanbidding is ons reaksie op wie die Here is en wat Hy doen. Die Here is die Verbondsgod wat getrou bly aan sy beloftes. In elke situasie wat ons as kinders van God beleef, is Jesus ons Verlosser wat vir ons veg. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Waarop is lofprysing en aanbidding ‘n reaksie? Waarvoor gaan ons oë gewoonlik oop in ‘n krisis? Wat is die duidelikste bewys dat die Here vir ons veg?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 4 Junie 2023 Stephan Briel
No transcript for this episode yet