EPISODE · Jul 6, 2020 · 58 MIN
Sondag 5 Julie 2020 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mat 21:18-22 en Jos 3. Fokus: Jos 3. Gebede en optrede wat berge en riviere kan versit! Verander jou fokus. Geloof groei wanneer jy na God kyk en nie na die berg/rivier nie. Wees ontvanklik vir nuwe dinge. God het met Josua 'n ander manier verkies as met Moses. Neem die eerste tree in gehoorsaamheid. God gee ons geloof as ons saam met Hom in gehoorsaamheid stap. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom word jy selfgesentreerd en begin twyfel as jy op die berge/probleme in jou lewe fokus? Gee 'n voorbeeld hoe jou geloof gegroei het toe jy op God begin fokus en nie op jou probleme nie. Gee 'n voorbeeld van hoe jy op 'n nuwe manier 'n hindernis oorkom het. Gee 'n voorbeeld hoe God jou geloof versterk het toe jy die eerste tree in gehoorsaamheid geneem het.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 5 Julie 2020 Stephan Briel
No transcript for this episode yet