EPISODE · Jun 6, 2021 · 31 MIN
Sondag 6 Junie 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: 2 Sam 4:4 en 2 Sam 9:1-13. Fokus: 2 Sam 9:1 (OAV). 'n Verbond waarvan jy nie weet of verstaan nie, kan jou nie help nie. Vers 1: "...dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jonatan?" Guns beteken letterlik in die Hebreeuse: liefdevolle en goedgunstige dade in ooreenstemming met beloftes afgelê. Onkunde aangaande God se verbond is die rede waarom baie van ons ook probeer wegkruip soos 'n Mefiboset en so uitmis op God se besondere guns. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat behels die guns van God? Hoekom ervaar ons baie keer so min van God se guns in ons lewens? Verduidelik die redes waarom ons ook probeer wegkruip soos ‘n Mefiboset en so uitmis op God se besondere guns.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 6 Junie 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet