EPISODE · Nov 6, 2022 · 39 MIN
Sondag 6 November 2022 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Luk 15: 1-3, 11-32. Fokus: Luk 15: 28-30. God se liefde en aanvaarding is alleen uit genade in Christus. Die oudste seun het ‘n wettiese verhouding met sy pa. Die oudste seun koester wrokke teenoor sy jonger broer. Die oudste seun was heeltemal onbewus van wie hy was en wat hy alles besit as kind van sy pa. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Het God se liefde en aanvaarding iets te doen met ons werke? Dit is alleen uit _____ in Christus. Wat is baie keer die rede vir ‘n gebrek aan besorgdheid oor mense en ‘n traak-my-nie-agtigheid? Wat verhinder jou dalk om uit te reik na sondaars en sosiaal verstotenes?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 6 November 2022 Stephan Briel
No transcript for this episode yet