EPISODE · Oct 6, 2024 · 42 MIN
Sondag 6 Oktober 2024 Pieter de Klerk
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Daniël 10 Die Geveg Die Bybel is duidelik dat die Christelike lewe ‘n geveg is. As gevolg van die sondeval in die paradys stel God in Gen 3: 15 vyandskap tussen die slang se saad en die vrou se saad. Die geveg is geestelik. Fisiese wapens het geen nut nie. Ons wapen is gebed. Die vyand se teenstand. Die vyand is ondergeskik aan God se mag en het tans ‘n beperkte beweegruimte. Die Christen se antwoord op die teenstand is dat ons moet bid – die uitdaging is dat ons nie kan sien wat in die geestelike dimensie gebeur nie. 5. Ons moet aanhou bid.
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 6 Oktober 2024 Pieter de Klerk
No transcript for this episode yet