EPISODE · Mar 11, 2021 · 30 MIN
Sondag 7 Maart 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Hand 2:37- 47. Fokus: Hand 2:43. Kenmerke van ‘n waardige gemeente waarby Christus gereddes voeg. ‘n Gemeente wat eerstens ‘n ware liefdesgemeenskap vorm deur die inwonende werking van die Heilige Gees met sy vrug. ‘n Gemeente waarin wonders en tekens plaasvind deur die bemagtigende werking van die Heilige Gees met sy gawes. Redes waarom wonders en tekens (Hand 2:43) baie keer in gemeentes geïgnoreer word: (1)Wonders en tekens word slegs gesien as die bewys van Christus se Godheid en om suiwere doktrines te vestig; (2)Beweging weg van ‘n geestelike oorlogsvoering wêreldbeskouing na ‘n bloudruk wêreldbeskouing. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat is die eienskappe van die Hand 2 gemeente wat hulle waardig gemaak het om daagliks te groei met nuwe lidmate? Wat is die implikasie as wonders en tekens slegs gesien word as die bewys van Christus se Godheid en om suiwere doktrines te vestig? Wat is die implikasie van ‘n “bloudruk” wêreldbeskouing vir wonders en tekens in ‘n gemeente vandag?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag 7 Maart 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet