EPISODE · Aug 9, 2026 · 30 MIN
Sondag 9 Augustus 2026 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
Lees: Mat 11: 25 – Mat 12: 8.Fokus: Mat 11: 28-30 (AFR53). Jesus se rus: Leer by Hom om sagmoedig en nederig van hart te wees. · As my siel nie in God se rus verkeer nie, raak my vlees besig om vrede te probeer bring in my siel – dan bewerk ek my eie werke deur die vlees (vgl Heb 4: 9, 10). · Jesus leer vir ons twee sleutelbegrippe om rus te vind vir ons siele, nl nederig van hart en sagmoedigheid (Mat 11: 29). · Wees nederig van hart deur te glo en te vertrou dat God jou onvoorwaardelik aanvaar deur die kruisoffer van Jesus alleen. · Wees verder sagmoedig deur met ‘n surplus of speling te leef in alle areas van jou lewe. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat is die oorsprong van vleeslike optredes in kinders van God se lewens? · Hoe kan jy rus vind vir jou siel? · Beskryf hoe om nederig van hart te wees. · Beskryf hoe om sagmoedig te lewe soos Jesus.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag 9 Augustus 2026 Stephan Briel
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.