Sondag 9 Februarie 2025 Stephan Briel episode artwork

EPISODE · Feb 9, 2025 · 29 MIN

Sondag 9 Februarie 2025 Stephan Briel

from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron

Lees: Efes 5:6-20. Fokus: Efes 5:8 (AFR53). Ons is lig in die Here.God het jou natuur verander van duisternis na lig.Is jy in ‘n troutrekkery betrokke tussen twee nature? By jou wedergeboorte het God nie slegs ‘n nuwe goddelike natuur by jou ou sondige natuur gevoeg nie. Nee, die Heilige Gees het jou ou sondige natuur vervang met God se natuur. Die Heilige Gees het jou opnuut gebore en jy is getransformeer in iemand wat nie voorheen bestaan het nie: ‘n nuwe skepsel in Christus, ‘n geestelik gebore kind van God, ‘n kind van die lig, ‘n heilige in Christus wat soms sondig! Leef as kind van die lig want jy kan!Jesus gee aan ons sy natuur sodat ons werklik kan wees soos Hy. As kind van die lig is jy nou nie meer langer ‘n verdorwe en hulpelose slaaf van die sonde nie. Dit is in jou vermoë om te kan kies teen die sonde vir God se wil. Ek en jy moet leer lewe in harmonie met ons nuwe natuur om werklik gelukkig te kan wees. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:Besit ons 2 nature wat veg om die beheer van ons lewens? Was julle vroeër in duisternis; en nou is julle in lig in die Here volgens Efes 5: 8? Wanneer het God ons duisternis-natuur vervang met sy eie lig-natuur?

NOW PLAYING

Sondag 9 Februarie 2025 Stephan Briel

0:00 29:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

036-040

Jul 7, 2026 ·21m

041-045

Jul 7, 2026 ·45m

046-050

Jul 7, 2026 ·22m

051-055

Jul 7, 2026 ·36m

056-060

Jul 7, 2026 ·22m

061-065

Jul 7, 2026 ·26m

Credo | de catechismus Radio Maria Nederland In de podcast ‘Credo | de catechismus’ duikt pr. Pieter Zimmermann elke werkdag in de Catechismus van de katholieke Kerk. Een dagelijkse dosis geloofsvorming om steeds meer thuis te raken in de rijkdom van het katholieke geloof. Met 10 minuten 'Credo' per dag heb je in twee jaar tijd de gehele Catechismus doorgenomen. Radio Maria Nederland is een radiostation dat 24 uur per dag, 7 dagen per week uitzendt via DAB+, www.radiomaria.nl en app. Met daarnaast een groeiend aantal podcast programma’s. Radio Maria is een lekeninitiatief dat het geloofsleven van luisteraars wil ondersteunen en een bron van inspiratie wil zijn voor ieder die geïnteresseerd is. Ook jij kunt bijdragen aan deze mooie missie. Help ons met een financiële bijdrage om het katholieke geluid in heel Nederland te laten klinken. Geloof je dat ook? Koos & Raphael Ontdek de wereld van geloof en overtuiging met Koos en Raphael. In Geloof je dat ook? delen twee leden van De Kerk van Jezus Christus van de Heiligen der Laatste Dagen – vaak ook bekend als de mormonen – hun persoonlijke perspectieven op geloof, twijfel en inspiratie.Met open gesprekken over zowel algemeen geaccepteerde als controversiële overtuigingen nodigen zij je uit om na te denken over wat je gelooft, waarom je dat doet, en wat geloof vandaag de dag betekent. Perfect voor iedereen die nieuwsgierig is naar de diepte en diversiteit van religie en persoonlijke overtuigingen. Denken om te dienen TUA Podcast In Denken om te dienen gaan Niels Stouten en Charlotte Glasbergen – twee studenten van de Theologische Universiteit Apeldoorn – op reis door de gereformeerde theologie. Dit doen ze door in gesprek te gaan met docenten en hoogleraren van de TUA. Ze laten luisteraars de schoonheid en relevantie van de gereformeerde theologie zien. Zo brengen ze gereformeerde theologie dichtbij. Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information. Dick en Daniël Geloven het Wel Nederlands Dagblad Alles wat je wilt weten over geloof en kerk met elke week interessante gasten en altijd Dick Schinkelshoek en Daniël Gillissen. Elke vrijdag een nieuwe aflevering.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke?

This episode is 29 minutes long.

When was this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode published?

This episode was published on February 9, 2025.

What is this episode about?

Lees: Efes 5:6-20. Fokus: Efes 5:8 (AFR53). Ons is lig in die Here.God het jou natuur verander van duisternis na lig.Is jy in ‘n troutrekkery betrokke tussen twee nature? By jou wedergeboorte het God nie slegs ‘n nuwe goddelike natuur by jou ou...

Can I download this Bergbron Gereformeerde Kerk Preke episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!