EPISODE · Sep 2, 2024
Sondag Oggend 1 September 2024
from Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste
Sondag 1 September: Jou storm, jou vis en jou GodOns het nie 'n vis nodig nie, ons het Jesus. Jesus het in die oog van die storm ingegaan toe Hy die kruis kies sodat ons kan lewe.Jona 1:4-17In Jona gryp God in 4 hoofstukke 8 keer in.1) God stuur 'n storm:Probeer My ontken, probeer van My vlug, maar Ek sal jou nooit los nie.2) God stuur 'n vis:Ek sien jou waarde en Ek soek verhouding met jouEk is jou God en ek sal bly baklei vir jou hart
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondag Oggend 1 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.