EPISODE · Aug 15, 2021 · 32 MIN
Sondag15 Augustus 2021 Stephan Briel
from Bergbron Gereformeerde Kerk Preke · host Gereformeerde kerk Bergbron
p>Ontvang en deel God se liefde uit deur jouself reg lief te hê in Christus. Lees: Mat 22:34-40 en Ef 5:1-5. Fokus: Ef 5:1,2. 1. Verkeerde selfliefde. Hoogmoedig net dele gee aan God. Eksperimenteerders. Oop-Bybel-Christene. Uit die wêreld-Christene. 2. Regte selfliefde. Om tot regte selfliefde te kom, is dit vir baie Christene eers nodig om hulleself te vergewe. Die regte selfliefde is liefde wat gegrond is in Jesus Christus. Selfaanvaarding en selftevredenheid is wanneer jy graag wil hê wat jy alreeds besit. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Hoekom is God nie tevrede met net groter dele van ons lewens nie? Op watter maniere gee ons net dele van ons lewens aan God? Wat beteken dit om jouself reg lief te hê in Jesus Christus? Wat is God se maatstaf vir selfaanvaarding en selftevredenheid?
What this episode covers

NOW PLAYING
Sondag15 Augustus 2021 Stephan Briel
No transcript for this episode yet