Sondagaand Erediens - Ds Wimpie Raath episode artwork

EPISODE · May 24, 2026 · 23 MIN

Sondagaand Erediens - Ds Wimpie Raath

from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad

LUKAS 4 Die besetene in Kapernaum (Mark. 1:21-28) 31Daarna het Hy na Kapernaum toe gegaan, 'n dorp in Galilea, en die mense gereeld op die sabbatdag geleer. 32Hulle was verbaas oor sy leer, want Hy het met gesag gepraat. 33In die sinagoge was daar 'n man wat in die mag was van 'n bose, onrein gees, en hy het hard geskreeu: 34“Ha! Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te verdelg? Ek weet wie U is: U is die Heilige van God!” 35Maar Jesus het hom skerp aangespreek: “Bly stil en gaan uit hom uit!” En die bose gees het die man tussen die mense laat neerslaan en uit hom uitgegaan sonder om hom seer te maak. 36Almal was baie verbaas, en hulle raak aan die praat en vra vir mekaar: “Wat vir 'n woord is dit dat hy met gesag en mag die onrein geeste gebied, en hulle gaan uit?” 37En berigte oor Hom het na elke plek in die omgewing versprei.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 24, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Sondagaand Erediens - Ds Wimpie Raath

0:00 23:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Rosestad Godsdiens?

This episode is 23 minutes long.

When was this Rosestad Godsdiens episode published?

This episode was published on May 24, 2026.

Can I download this Rosestad Godsdiens episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!