EPISODE · Aug 18, 2025
Sondagoggend 17 Augustus 2025
from Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste
Sondagoggend 17 Augustus 2025: Hoekom al die konflik?Ons voel gereeld ons uitlanders in die wêreld. Ons voel ook soos mense wat sukkel om die Bybel en die wêreld met maar te versoen, maar hoekom? Ons sukkel want ons verstaan nie hoe diep sonde alles kom breek het nie. Ons vergeet soms dat sonde ons verhouding met God, met mekaar en met die aarde kom breek het. Hierdie is waaroor Charl met ons gesels het hierdie week.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondagoggend 17 Augustus 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.