EPISODE · Apr 22, 2025
Sondagoggend 20 April 2025
from Lewende Woord Hartenbos Sondae Dienste
Sondagoggend 20 April 2025: Die Mag van GewoonteNa Jesus se opstanding het die dissipels weer gaan visvang waar Jesus weer verskyn aan hulle. Maar hierdie verskyning moet 'n impak op ons lewe maak, want hier wys Jesus aan Sy dissipels dat Hy werklik opgestaan het en dat Hy werklik lewe.Die waarheid wat dit vir ons in hou is dat ons kan weet dat alles op die einde gaan wees soos Jesus belowe, want Hy het elkeen van Sy beloftes nagekom.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondagoggend 20 April 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.