EPISODE · May 23, 2026 · 31 MIN
Sondagoggend Erediens - Ds Wimpie Raath
from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad
MARKUS 1 23Op daardie oomblik was daar in hulle sinagoge 'n man wat van 'n onrein gees besete was. Hy het uitgeskreeu: 24“Wat het ons met U te doen, Jesus van Nasaret? Het U gekom om ons te verdelg? Ek weet goed wie U is; U is die Heilige van God!” 25Maar Jesus het hom skerp aangespreek: “Bly stil en gaan uit hom uit.” 26Die onrein gees het die man stuiptrekkings laat kry, hard geskreeu en toe uit hom uitgegaan. 27Almal was so verbaas dat hulle onder mekaar geredeneer en gesê het: “Wat gaan hier aan? Dit is 'n nuwe leer, en dit kom met gesag! Hy gebied selfs die onrein geeste, en hulle gehoorsaam hom.” 28En dit was nie lank nie of daar is in Galilea oral in die hele omgewing oor Hom gepraat.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sondagoggend Erediens - Ds Wimpie Raath
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.