Sondagoggend Erediens - Past Marius Jacobs episode artwork

EPISODE · Jun 28, 2026 · 30 MIN

Sondagoggend Erediens - Past Marius Jacobs

from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad

LUKAS 8 Gelykenis van die saaier (Matt. 13:1-9; Mark. 4:1-9) 4Uit die verskillende dorpe het aanhoudend mense na Jesus toe gestroom, en toe 'n groot menigte saamgekom het, het Hy vir hulle 'n gelykenis vertel: 5“'n Saaier het uitgegaan om saad te saai. Met die saai het 'n deel op die pad geval, en dit is vertrap en die voëls het dit opgepik. 6'n Ander deel het op 'n klipbank geval, en nadat dit opgekom het, het dit verdroog, omdat dit geen vogtigheid gehad het nie. 7Nog 'n ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het daarmee saam gegroei en dit laat verstik. 8Daar was ook 'n deel wat in goeie grond geval het, en dit het opgekom en 'n honderdvoudige oes gelewer.” Toe Hy dit gesê het, roep Hy uit: “Wie ore het en kan hoor, moet luister!”

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Sondagoggend Erediens - Past Marius Jacobs

0:00 30:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Rosestad Godsdiens?

This episode is 30 minutes long.

When was this Rosestad Godsdiens episode published?

This episode was published on June 28, 2026.

Can I download this Rosestad Godsdiens episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!