EPISODE · Aug 31, 2021 · 45 MIN
Sonder Die Hoop Van Die Ewigheid, Maak Christenskap Glad Nie Sin NIe
from Onderrig Vanuit Die Woord · host Dawid Nel
Dikwels word gestel dat die Christelike geloof nie sin maak nie. Wanneer 'n mens egter die Bybel lees en verstaan, blyk dit eerder of die opvaattings wat teen die Bybel en Christelike geloof gemaak word, soos bv dat daar nie lewe na die dood is nie, nie sin maak nie ... As ons die Christelike geloof egter kontkeet vanuit die Bybel verstaan, maak dit juis sin, bied dit juis hoop ... Kom luister gerus na die Woord van die Here, vanuit 1 Kor. 15:50-58, wat die hartklop van die Christendom is.
Embed this episode
Ready to play
Sonder Die Hoop Van Die Ewigheid, Maak Christenskap Glad Nie Sin NIe
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.