SONDESEEP deur Susan Marais episode artwork

EPISODE · May 26, 2022 · 57 MIN

SONDESEEP deur Susan Marais

from Radioteater · host RSG

‘n Gesiene inwoner van ‘n plattelandse dorpie iewers in die Noord-Kaap verdwyn te midde van die gemeentesusters se beplanning van ‘n kerkbasaar, ter ondersteuning van die kontrei se verarmdes. Aan die spits van hierdie filantropiese poging is Mevrou Dominee, kranige boerseepkookster. Maar is sy inderdaad besig met die Hemelse Koninkryk se werk? Die rolverdeling is Susanne Beyers, Johann Nel, Frieda van den Heever, Dann-Jacques Mouton, Antoinette Kellerman, Kay Smith en Anrich Herbst. Cassi Lowers was verantwoordelik vir die tegniese versorging. Sondeseep was ‘n finalis in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie van 2020.

NOW PLAYING

SONDESEEP deur Susan Marais

0:00 57:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 57 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on May 26, 2022.

What is this episode about?

‘n Gesiene inwoner van ‘n plattelandse dorpie iewers in die Noord-Kaap verdwyn te midde van die gemeentesusters se beplanning van ‘n kerkbasaar, ter ondersteuning van die kontrei se verarmdes. Aan die spits van hierdie filantropiese poging is Mevrou...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!