Sondige Begeertes episode artwork

EPISODE · Mar 26, 2026 · 3 MIN

Sondige Begeertes

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJakobus 1:14-15 Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.Wat gaan vandag in jou hart aan? Ek bedoel, jy is tog 'n goeie mens? Maar daar is 'n risiko dat daar 'n begeerte in jou hart skuil, wat, as jy dit nie hanteer nie, jou lewe kan verwoes. Daar is altyd daardie risiko, glo vir my.Tydens die Franse Rewolusie het Maximilien Robespierre begin as 'n beginselvaste voorstander van vryheid en geregtigheid en broederskap. Hy het die regte van die armes bepleit en die doodstraf teengestaan. Maar toe het dinge verkeerd geloop. Hy het al hoe meer mag gekry en beroemd geword en heeltemal in ‘n tiran met 'n obsessie om mense te beheer, ontaard.Hy het ‘n skrikbewind gevoer en duisende na die guillotine gestuur - selfs party van sy voormalige bondgenote. Die ideale wat hy eens gehad het, is deur vrees en sy obsessie om te beheer, vernietig. Uiteindelik is Robespierre in hegtenis geneem en deur die guillotine tereggestel. Hy het 'n slagoffer van dieselfde brutale stelsel wat hy afgedwing het, geword.Hierdie man, wat eens integriteit gehad het, is stadig verteer deur sy onredelike ambisie. Hy het sy gesonde oordeel in sy begeerte om belangrik te lyk, verloor. Sy trots het hom vernietig.Jakobus 1:14-15 Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.My vriend, ek vra jou met my hele hart om te besin oor wat vandag in jou hart aangaan. Moenie versoek word deur bose begeertes wat diep in jou skuil nie. Moenie toelaat dat hulle ongehanteer gelaat word nie, want hulle sal jou van die lewe self beroof. Jesus het gekom om jou vry te maak deur aan die Kruis te sterf om die prys vir jou sonde te betaal en weer op te staan om jou die krag te gee om jou sonde te oorwin en vir ewig vir Hom te lewe. Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Jakobus 1:14-15 Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood. Wat gaan vandag in jou hart aan? Ek bedoel, jy is tog 'n goeie mens? Maar daar is 'n risiko dat daar 'n begeerte in jou hart skuil, wat, as jy dit nie hanteer nie, jou lewe kan verwoes. Daar is altyd daardie risiko, glo vir my. Tydens die Franse Rewolusie het...

NOW PLAYING

Sondige Begeertes

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 26, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailJakobus 1:14-15 Maar 'n mens word verlei deur sy eie begeertes wat hom aanlok en saamsleep. Daarna, as die begeertes bevrug geraak het, bring dit die sonde voort; en as die sonde ryp geword het, loop dit uit op die dood.Wat gaan...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!