EPISODE · Oct 16, 2022 · 43 MIN
Soos Klei In Die Hand Van Die Pottebakker, Só Is Die Mens In Die Hand Van Die Here
from Onderrig Vanuit Die Woord · host Dawid Nel
Jer. 18 kom herinner u en my daaraan dat ons bloot klei is ... Maar hiermee saam, kom herinner die Here ons hier ook aan 'n ander, ou waarheid: Ons is nie net bloot klei, maaksels sonder 'n Maker nie; ons is almal in die Hand van die Here, wat ons vorm en maak soos Hy wil, na sy welbehae. Die gedeelte roep ons daarom op om ag te slaan op die weë van die Meester Pottebakker en daarin te wandel.
Embed this episode
Ready to play
Soos Klei In Die Hand Van Die Pottebakker, Só Is Die Mens In Die Hand Van Die Here
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.