EPISODE · Dec 8, 2023 · 2 MIN
Sosiale besteding en armoede
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Om armoede te verlig is een van die belangrikste doelwitte van ekonomiese ontwikkeling. Dit gaan oor ekonomiese groei, werkgeleenthede en inkomste, maar dit is nie al nie, want Sen praat van “capabilities”, met ander woorde, die ontwikkeling van mense se vermoëns. Openbare dienste speel ʼn belangrike rol. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Sosiale besteding en armoede
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.