SOU DIE STERRE LUISTER deur Lee Doubell episode artwork

EPISODE · Oct 27, 2022 · 1H 2M

SOU DIE STERRE LUISTER deur Lee Doubell

from Radioteater · host RSG

RSG bied ‘n spesiale opdragwerk aan om 85 jaar van Afrikaans op die radio te herdenk. Die drama word 'n spel, nie net met tyd nie, maar ook met ruimte waarin die hedendaagse RSG, kompleet met U eie keuse (die oudste radioprogram in Suid-Afrika) as springplank vir die intrige gebruik word. Griekse mitologie, vermeng met hedendaagse, ondermaanse gegewe, soos die Karoolandskap, sy inwoners en radiopersoneel wat reis in die omgewing vir opnames (omroeper en klankman)  en ’n tipiese ou en nuwe Suid-Afrika skep die verhaal. Die drama is ‘n ode aan klank. Die spelers is Anna-Mart van der Merwe, Marissa Claasen, June van Merch, Dean Balie, Johann Nel, Anrich Herbst en Willem Pelser.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Oct 27, 2022

Embed this episode

Ready to play

SOU DIE STERRE LUISTER deur Lee Doubell

0:00 1:02:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 2 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on October 27, 2022.

Can I download this Radioteater episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!