Sout wat Laf word episode artwork

EPISODE · Sep 20, 2024 · 2 MIN

Sout wat Laf word

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 9:50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.” Sout is iets wat die meeste van ons daagliks gebruik. Dit gee geur aan andersins vervelige kos. Sout verbeter die geur van lekker kos nog verder. Dis iets waaraan ons selde dink, en tog is dit so belangrik.In die ou dae was sout waarskynlik meer werd as goud. Deesdae is dit 'n goedkoop kommoditeit. Maar as iemand 'n smaaklose wit poeier in jou soutpot sou gooi, sal jy jou vererg en dit uitgooi. Dit kan tog niks aan die smaak verander nie. Hoekom praat Jesus in dieselfde asem van sout en van mense?Markus 9:50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”Hy vergelyk die unieke eienskappe van sout met die lewe van ‘n getroue volgeling. Elkeen wat in Hom glo, wat hulle lewens vir Hom leef, het sy Gees, die Heilige Gees, wat in hulle woon.Die Heilige Gees gee jou die vermoë om vir ander mense tot seën wees. Dit is uniek - dis opofferende liefde, vriendelikheid, sagmoedigheid, wysheid en nederigheid – dis wat jý kan bydra om hul lewens te verryk.Maar as ons nie toelaat dat Jesus ons verander, om daardie eienskappe te hê en daardie dinge te doen nie, dan is ons geloof in Hom, omtrent net so nutteloos soos daardie smaaklose wit poeier in jou soutpot. “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”My vriend, as jy in Jesus glo, is jy die sout wat Hy wil byvoeg tot die lewens van die verlorenes en verwondes in hierdie wêreld.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Markus 9:50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.” Sout is iets wat die meeste van ons daagliks gebruik. Dit gee geur aan andersins vervelige kos. Sout verbeter die geur van lekker kos nog verder. Dis iets waaraan ons selde dink, en tog is dit so belangrik. In die ou dae was sout waarskynlik meer werd as goud. Deesdae is dit 'n goedkoop kommoditeit. Maar as i...

NOW PLAYING

Sout wat Laf word

0:00 2:45

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 20, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailMarkus 9:50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.” Sout is iets wat die meeste van ons daagliks gebruik. Dit gee geur aan...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!