Soveel Ellende episode artwork

EPISODE · Jul 1, 2024 · 3 MIN

Soveel Ellende

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Kronieke 30:9 As julle terugkom na die Here toe, sal julle broers en julle seuns medelye vind by dié wat hulle gevange weggevoer het en sal hulle na hierdie land toe terugkom. Die Here julle God is genadig en barmhartig. Hy sal nie afsydig staan as julle na Hom toe terugkom nie.” Weet jy wat my opval van hierdie tyd waarin ons leef? Daar is soveel ellende in die lewens van so baie mense, dat dit jou verstand te bowe gaan. Hoe kan so baie mense so swaarkry? Hoekom praat ek vandag oor so ‘n negatiewe onderwerp? Hier by Christianityworks het ons 'n webwerf – PowerfulPrayer.org – waar duisende mense van dwarsoor die wêreld hul gebedsversoeke stuur sodat ons span intersessors vir hulle kan bid. Ek bid self ook vir soveel mense as wat ek kan. Hulle dringende behoeftes en die haglike situasies waarvoor so baie van hulle gebed vra, breek my hart. Kan jy jou vir een oomblik indink hoeveel miljoene, miskien biljoene desperate gebede daagliks tot God opgaan? Kan jy net dink hoe sy hart vir ons brand – ja, vir jou en vir my ook. En al hierdie ellende is 'n direkte gevolg van die sonde van die mensdom - ja, my sonde en jou sonde ook. Maar al is al hierdie pyn, en ons eie desperate toestand, aan ons eie toedoen te danke, wil God graag vandag hierdie woorde van bemoediging vir ons gee: 2 Kronieke 30:9 As julle terugkom na die Here toe, sal julle broers en julle seuns medelye vind by dié wat hulle gevange weggevoer het en sal hulle na hierdie land toe terugkom. Die Here julle God is genadig en barmhartig. Hy sal nie afsydig staan as julle na Hom toe terugkom nie.” Hoe gaan dit met jou verhouding met die Here? Dit maak nie saak hoe ver jy van Hom af weggedwaal het nie, Hy nooi jou om terug te kom. Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 1, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Kronieke 30:9 As julle terugkom na die Here toe, sal julle broers en julle seuns medelye vind by dié wat hulle gevange weggevoer het en sal hulle na hierdie land toe terugkom. Die Here julle God is genadig en barmhartig. Hy sal nie afsydig staan as julle na Hom toe terugkom nie.” Weet jy wat my opval van hierdie tyd waarin ons leef? Daar is soveel ellende in die lewens van so baie mense, dat dit jou verstand te bowe gaan. Hoe kan so baie mense so swaarkry? Hoe...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Soveel Ellende

0:00 3:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 1, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!