EPISODE · Jun 24, 2026 · 8 MIN
Spaar jy vir jou kinders se toekoms, of vir jou eie aftrede?
from OFM · host OFM
Rudolph Geldenhuys kom deel wyshede i.v.m jou spaar planne vir die toekoms. Baie ouers dink hul prioriteit lê by 'n spaarplan vir hul kinders se toekoms... maar vergeet soms dat hul eie aftrede belangriker is. Wanneer jy wel seker is jy kan dit bekostig om vir jou kinders se toekoms te spaar, moet jy seker maak jy gebruik wel die regte, mees bekostigbare opsies wat daar beskikbaar is.
Embed this episode
NOW PLAYING
Spaar jy vir jou kinders se toekoms, of vir jou eie aftrede?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.