Span Saam episode artwork

EPISODE · Mar 21, 2026 · 2 MIN

Span Saam

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 6:14-15 Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie. Hoe kan daar vennootskap wees tussen reg en onreg? Hoe kan daar gemeenskap wees tussen lig en duisternis? Hoe kan daar eenstemmigheid wees tussen Christus en Belial? Hoe kan 'n gelowige dieselfde belange hê as 'n ongelowige? Dis interessant om te kyk hoe mense uiteenlopende opinies oor baie dinge, soos byvoorbeeld die politiek, verhoudings en die werkplek het, nè? Nouja, dit kan 'n goeie ding wees. Verskillende perspektiewe lewer beter resultate. Maar dit kan ook 'n miernes oopkrap! So, hoe kies jy dan jou vriende? Aan die eenkant wil jy nie 'n klomp 'ja-broers' hê, waar almal altyd saamstem nie. Dit is gevaarlik. Een van die belangrikste dinge wat my vrou vir my doen, is om my te vertel wanneer sy van my verskil en wanneer sy dink dat ek verkeerd is - en andersom.Aan die anderkant, as jy net konstante teenkanting van die mense om jou kry, kan jy besluit of jy bereid is om die res van jou dae jouself in die voet te skiet? Stel jou voor jy is vasgevang in so 'n huwelik of werksomgewing. Dit is beslis nie baie pret nie!2 Korintiërs 6:14-15: Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie. Hoe kan daar vennootskap wees tussen reg en onreg? Hoe kan daar gemeenskap wees tussen lig en duisternis? Hoe kan daar eenstemmigheid wees tussen Christus en Belial? Hoe kan 'n gelowige dieselfde belange hê as 'n ongelowige?Stel jou voor twee osse is "ongelyk ingespan" – hulle trek nie net teen verskillende snelhede nie, maar ook in verskillende rigtings. Hulle sal baie energie gebruik en nie baie ver kom nie.Ek weet nie wat jou prioriteit in die lewe is nie, maar die ding wat my dryf, wat die kern van my wese vorm, is my geloof in Jesus - in sy liefde, sy krag, sy genade en vergifnis; en om te doen wat goed en reg in sy oë is.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 21, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 6:14-15 Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie. Hoe kan daar vennootskap wees tussen reg en onreg? Hoe kan daar gemeenskap wees tussen lig en duisternis? Hoe kan daar eenstemmigheid wees tussen Christus en Belial? Hoe kan 'n gelowige dieselfde belange hê as 'n ongelowige? Dis interessant om te kyk hoe mense uiteenlopende opinies oor baie dinge, soos byvoorbeeld die politiek, verhoudings en die werkplek het, nè? Nouja, dit kan 'n goeie ding wees. V...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Span Saam

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 21, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!