EPISODE · Nov 10, 2025 · 47 MIN
Spektrum 10 November 2025
from Spektrum · host RSG
'n Pynlike hoofstuk in Suid-Afrika geskiedenis word heroorweeg met die begin van die ondersoek na die Waarheids- en Versoeningskommissie. Die waarnemende Minister van Polisie, Firoz Cachalia, besoek die bendegeteisterde woonbuurte Westbury en Reigerpark. President Donald Trump verwelkom die bedanking van die BBC se direkteur-generaal en hoof van nuus ná bewerings dat kykers mislei is deur die redigering van 'n toespraak deur Trump.
Embed this episode
NOW PLAYING
Spektrum 10 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.