EPISODE · Nov 11, 2025 · 49 MIN
Spektrum 11 November 2025
from Spektrum · host RSG
Solidariteit se advertensiebord-veldtog teen die ANC ontaard in 'n kat-en-muis-speletjie met die Johannesburg-metro. Die COP30-klimaatsvergadering open sonder die teenwoordigheid van die VSA. Wat kan die besluite by die G20-beraad beteken vir die prys van basiese goedere, die koste van vervoer, asook die skep van werksgeleenthede?
NOW PLAYING
Spektrum 11 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m