EPISODE · Nov 13, 2025 · 46 MIN
Spektrum 13 November 2025
from Spektrum · host RSG
Die Madlanga-kommissie hoor getuienis aan oor die uitlek van brigadier Julius Mkhwanazi se klagstaat aan die media, Ons praat met die DA se twee nuwe ministers. In Amerika is dit terug-werk-toe nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, 'n wetsontwerp onderteken wat die 43-dag lange federale regeringsluiting beeïndig.
NOW PLAYING
Spektrum 13 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m