EPISODE · Apr 14, 2023 · 54 MIN
Spektrum 14 April 2023
from Spektrum · host RSG
Die minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, erken dat sy departement die bal laat val het wat die Thabo Bester-sage betref. Gemoedere in die parlement het die afgelope week hoog geloop oor die Thabo Bester-sage. Al Jamaha wil alle SABC-joernaliste verkla ná ‘n onderhoud met Johannesburg se burgemeester op Morning Live. 'n 21-jarige lid van Massachusetts se Air National Guard is in hegtenis geneem vir sy rol in die lek van vertroulike militêre intelligensiedokumente oor die oorlog in Oekraïne.
NOW PLAYING
Spektrum 14 April 2023
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m