EPISODE · Nov 14, 2025 · 49 MIN
Spektrum 14 November 2025
from Spektrum · host RSG
'n Mosie van wantroue teen die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, word in die provinsiale wetgewer gedebatteer. Google gaan miljoene rand betaal om Suid-Afrikaanse nuusmedia te ondersteun. Die Chinese leier, Xi Jingping, sal nie die G20-beraad bywoon nie.
NOW PLAYING
Spektrum 14 November 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m