EPISODE · Jan 16, 2025 · 53 MIN
Spektrum 16 Januarie 2025
from Spektrum · host RSG
Ons kry die jongste nuus uit Stilfontein in Noordwes, nadat die reddingsoperasie van onwettige mynwerkers vanoggend voltooi is. Angstige ouers in Gauteng staan tou by disktriksonderwyskantore in 'n poging om hulle kinders in skole geplaas te kry. Meer oor die Kamer van Koophandel en Nywerheid se jongste handelstoestande-indeks. Die MK-partyleier, Jacob Zuma, sê hy sal die ANC red as die party vir hom sy lidmaatskap teruggee. Ons vra 'n politieke ontleder om sin te maak hiervan.
Embed this episode
Ready to play
Spektrum 16 Januarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.