EPISODE · Jun 16, 2025 · 53 MIN
Spektrum 16 Junie 2025
from Spektrum · host RSG
Die regering vier Jeugdag in Noordwes onder die tema, Bemagtiging van die Jeug vir Betekenisvolle Ekonomiese Deelname. 'n Derde groep soldate wat in die DRK ontplooi was, keer vandag terug na Suid-Afrika. Israel se weermag sê hy het sedert Vrydag meer as 120 missiellanseerders in Iran vernietig.
NOW PLAYING
Spektrum 16 Junie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m