EPISODE · Sep 16, 2025 · 53 MIN
Spektrum 16 September 2025
from Spektrum · host RSG
Die Konstitusionele Hof hoor 'n saak aan oor beplande seismiese toetsing aan die Wildekus. 'n Finale besluit is nog nie geneem oor die moordenaar, Donovan Moodley, se parool nie. Die DA maak 'n plan bekend om Gauteng se infrastruktuuruitdagings te pak. 'n Kommissie van ondersoek van die Verenigde Nasies bevind dat Israel volksmoord in die Gasastrook gepleeg het. Wetenskaplikes is opgewonde oor Neptunus se balle, wat op strande uitspoel.
NOW PLAYING
Spektrum 16 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m