EPISODE · Sep 19, 2025 · 54 MIN
Spektrum 19 September 2025
from Spektrum · host RSG
Dag 3 se getuienis deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, voor die Madlanga-kommissie het die tonge los. Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika sal daadwerklik moet ingryp om voedselonsekerheid in die land te bekamp. Die Protea-netbalspan se visier bly op sy eie doelwitte, ondanks die ontwrigting binne die groep van hulle volgende teenstanders, Nieu-Seeland.
Embed this episode
NOW PLAYING
Spektrum 19 September 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.