Skip to content
Spektrum 2 April 2025 episode artwork

EPISODE · Apr 2, 2025 · 47 MIN

Spektrum 2 April 2025

from Spektrum · host RSG

'n Taakspan van addisionele polisiebeamptes is na die Oos-Kaap ontplooi om die ondersoek na die verkragting van 'n sewejarige meisie te verskerp. 'n Hoogs-aansteeklike nuwe variant van a-pokke is reeds in sewe Afrikalande aangemeld. Spanning bou wêreldwyd in afwagting op die Amerikaanse president, Donald Trump, se aankondiging oor tariewe. Die hoof van Ernstige en Geweldsmisdade in die Wes-Kaap ontken dat die beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak aangerand is. Wat sê die wet oor werkgewers wat werknemers se komminukasie onderskep? Ons vra dié vraag nadat die SAUK erken het dat hy sekere werkers se e-posse monitor.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 2, 2025

Embed this episode

Ready to play

Spektrum 2 April 2025

0:00 47:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Spektrum?

This episode is 47 minutes long.

When was this Spektrum episode published?

This episode was published on April 2, 2025.

Can I download this Spektrum episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!