EPISODE · Jul 2, 2025 · 53 MIN
Spektrum 2 Julie 2025
from Spektrum · host RSG
Die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, sê die land se korrektiewe fasiliteite staan voor menige uitdagings. Die stryd teen misdaad in Gauteng word belemmer deur die gebrek aanhoudingselle by polisiestasies in die provinsie. Die weermag se hoof van regsdienste gedagvaar om te verduidelik hoekom regshulp nie aan die voormalige weermaglid, generaal Christoffel van der Westhuizen, gegee word nie.
NOW PLAYING
Spektrum 2 Julie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m