Spektrum 23 April 2026
from Spektrum Hosted by RSG
Nóg 'n politieke party dien strafregtelike klagte in teen die minister van maatskaplike ontwikkeling, Sisi Tolashe. Die Madlanga-kommissie sit sy ondersoek voort met verdere getuienis oor beweerde tenderknoeiery in die Tshwane-metropolisie. Die landroshof in Boksburg hoor die borgaansoeke aan vir twee senior amptenare van die Ekhuruleni-metro, wat teregstaan op aanklagte van bedrog en dwarsboming van die gereg.
Embed this episode
No transcript yet.
Frequently asked questions
How long is this episode of Spektrum?
This episode is 49 minutes long.
When was this Spektrum episode published?
This episode was published on April 23, 2026.
Can I download this Spektrum episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.