EPISODE · Jan 24, 2025 · 47 MIN
Spektrum 24 Januarie 2025
from Spektrum · host RSG
Wye reaksie op die nuwe onteieningswet wat deur President Cyril Ramaphosa bekragtig is. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement reageer op die skietdood van 'n skoolhoof in Kraaifontein. Kollega Annamarie Jansen van Vuuren berig uit Los Angeles waar die jongste benoemings vir vanjaar se Oscars aangekondig is. Volgens die VN is sowat 2 000 kinders in Gasa wees gelaat sedert die oorlog tussen Israel en Hamas in Oktober 2023 uitgebreek het.
NOW PLAYING
Spektrum 24 Januarie 2025
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m