EPISODE · Sep 25, 2024 · 48 MIN
Spektrum 25 September 2024
from Spektrum · host RSG
Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, bring die land op hoogte van nasionale onderwys-begrotingsbesnoeiings. Alle aanduidings is dat die mosie van wantroue teen die burgemeester van die Tshwane-metro, Cilliers Brink, môre voortgaan. Kommer dat moedertale in Suid-Afrika afgewater word, en moontlik heeltemal kan verdwyn. 'n Span sterrekundiges van die Catania-sterrewag in Italië ontdek 'n geheimsinnige ring van lig met behulp van Suid-Afrika se MeerKAT-radioteleskoop. 'n Nuwe foefieslaaid in die Caledon-omgewing in die Wes-Kaap is amptelik die langste ritslyn ter wêrled!
NOW PLAYING
Spektrum 25 September 2024
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·38m
Jul 1, 2026 ·33m
Jun 23, 2026 ·8m
Jun 23, 2026 ·64m